LBW, 24 Maart 2017

Deur Jan Bezuidenhout
16 Maart 2017
Mnr. Louis Loubser, vrugte-en-wynboer van Robertson, is die uitvinder van die Tree Hog, ’n oënskynlik eenvoudige boereplan wat onder meer besproeiingstyd met tot 62% verkort en plantontwikkeling verbeter. Foto: Lucille Botha

Ander artikels en nuus in die uitgawe:
Avokado’s: Rekordpryse vir Malumabome!
Só kry jy avo-bome 6 jaar vinniger
Groot Dorper-uitvoer na Rusland kry wind van agter
Padonderhoud: Nou kan boere van staat eis
Trusts: Hier’s raad oor nuwe wetgewing
Kommandowurm: Groot stap nader aan bekamping
Mielies: Wortels sleutel tot hoër opbrengs
Tot 70% sukses: Boere troef vrugtevlieg
Onkruid: Mengel-gif kan weerstandigheid troef
Ossewaens: Erik Holm trek laer
SPESIAAL: Landbou in die Wes-Kaap, Buitelewe
Besproeiing: SA boer se wêreld-deurbraak bespaar tot 62% water, krag
Nuwe voervloeiprogram gee veeboerdery hupstoot
Australiese boere op tegnologie toegespits
Ou beloftes in nuwe verpakking verkoop nie
Royalskou: Pronkskape bekroon
Neutbedryf kan gedy
Vra vir Faffa

Nuus:
Plaasmoorde-debat: Dié bloedbad moet stop!
Toelae-krisis sal ook boere knou
Pluimvee: ‘Red eers bedryf, takel dán transformasie’
Sitrus: Mediterreense offensief skeel SA bedryf min

Vir die gesin:
Wat eet ons vanaand?
Só sê ’n patatboer
Toeka se skatte
Plaas bied unieke ervaring
Somer (Jag)
Hart tot hart