LBW, 26 Mei 2017

Deur Jan Bezuidenhout
18 Mei 2017
Voorblad: Osse word as trekdiere op die Sandstone-landgoed by Ficksburg ingespan. Veteraanvliegtuie, soos dié Tiger Moth in vlug, was onder meer te sien by die jaarlikse Stars of Sandstone. Lees op bl. 54 hoe dié plaas erfenisgoedere bewaar. Foto: Johan Norval

Ander artikels in hierdie uitgawe:
Waterkrisis: Onseker winter wag op Wes-Kaap
Hulp teen E. coli: Derduisende stuks vee vrek
Meganisasiekompetisie raak warm
Mielies soek warm dae, koel nagte
Plaasveiligheid: 25 wenke vir tuisbeskerming
Wolseley-vrugteboer se waterplanne: 30% onder besproeiingsgemiddelde!
Bestry grondversuring met regte bewerking
Raad teen onkruid by soja
Eerste SA boer sê hoe: 40% premie vir organiese skaap
Sandstone mondig: Wind nog lank nie uit veterane se seile
Volhoubare katoen bring hoop vir bedryf
Kies ’n filosofie wat sin maak
Rusland ontwikkel in landbou-reus
Só val SA vir Zuma se oëverblindery
Toets, teken aan en teel suksesvol
Skou: Vryburg: Eeufees-kampioenbeeste bekroon
Aartappels: Samewerking kan druk op Sandveldboere verlig
Durban-metro wil nou met hoenders boer
Melkproduksie kan weer groei

SPESIAAL:
Wiele
Landbou in KwaZulu-Natal

Vir die gesin
Wat eet die kinders vanaand?
Plek van rus (Uitspantyd)
Angus gesels
Nonna en die hansvul