LBW, 27 Januarie 2017

Deur Jan Bezuidenhout
19 Januarie 2017
Voorblad: Die Nguni kan sy plek in die breë beesboerdery-opset volstaan indien die ras reg aangewend word, meen die Vrystaatse teler mnr. Ryk van Velden. Foto: Danie van Zyl, Toverveld Nguni’s, Colesberg

Ander artikels en berigte in hierdie uitgawe:
Maak nóú gereed vir kommandowurm
OORLEEF DROOGTE SE NADRAAI:
* Groot verligting in noorde
* Voerwenke vir veeboere
Grootfontein-drama: Veearts terug in sy pos
N-Kaap, Vrystaat: Versprei risiko met pekanneute
Wol op drumpel van bloeitydperk
Kenner gee syfers: Maak só wins met Nguni’s
Veeteelt: Trek voordele uit gene
Super-boereplan: 1 drukgang, 5 skaapkrale!
11,11 ton droëlandmielies: Opbrengs 15% hoër met presisiebeginsels
Beter vooruitsigte vir SA mielies
Wat is ’n plaas en wie gaan oorleef?
Twee boedels by aanwas-eis
Skou: Moorreesburg: Hackney-streekkampioenskap
Skou: Pietermaritzburg: Breedplan-wenner spog
SA mark ‘oop’ vir Brasiliaanse varkvleis
Visrivier-vloed vee plase plat
Wildbedryf is raadop oor M99-tekort
Vra vir Faffa

Vir die gesin:
’n Wafel vir elke tafel
Gert Sarrisam-verhaal
Boer se kombuis
Leesgoed vir die kleinspan
Hart tot hart
Blokraaisel