LBW, 28 April 2017

Deur Jan Bezuidenhout
20 April 2017
Voorblad: Danksy ’n spilpuntprojek oor 420 ha voorsien mnr. Neels Neethling van Malmesbury in 80% van sy melkery se voerbehoeftes — én bespaar 30% op sy voerrekening. Lees die artikel op bl. 38. Foto: Anton Alberts

Ander nuus en artikels in hierdie uitgawe:
Mielieprys by ‘rommelstatus’: Oes nóg groter as verwag
Nuwe grondwette: Hier is alles wat jy moet weet
Planttyd: Boere nog in duister oor koringtarief
Wes-Kaapse uitvoermielies: Spilpunte sny voerrekening met 30%
Kuilvoer as goedkoop voer-opsie
Só teel legendariese Paul Bester SA se top-bul
Plan vir meer veeartse: Onderstepoort mik na platteland
Buffelreeks: Selekteer hiervoor
Skreeusnaakse Gert Sarrisam-verhaal
GWK se presisiewenplan: Tot 1,2 ton koring & 2,2 ton mielies meer per hektaar
Landbou het nou sterk leiers nodig
Wysig trustaktes só
Waar is SA se leiers?
Wildsake: Voordeel van laer pryse
Elitekoei-finaliste: Hereford, South Devon, Beefmaster, Hugenoot
Skou: Frankfort: Vrystaat se Vleismerinokampioene
Juris tree toe tot hoenderoorlog
Spekulante honger vir SA effekte
Brexit: SA skop vas oor kwotas na EU
Onteiening: Uraanstryd kry momentum
SPESIAAL:
Bloemskou: Grootvee
Aftree-oorde

Vir die gesin:
Van die appelboord na jou bord
Só sê ’n appelboer
Springbok (Jag)
Angus gesels