Jou Foto

Stuur jou landboufoto in vir publikasie op Landbou.com. Vul jou besonderhede hieronder in, beskryf jou foto, en laai dit op. Foto’s met ‘n landbou-tema sal voorkeur kry. Dit kan tot 24 uur duur voordat jou foto gepubliseer is, maar jy sal ʹn e-pos kry sodra dit verskyn, met die skakel na die foto, wat jy vir vriende kan aanstuur.

Totale aantal woorde: /500

Laai jou foto op deur ’n rekenaar, tablet of slimfoon. Foto’s moet ’n minimum van 350 pixels by 250 pixels of 50KB groot wees. Die maksimum is 1MB om die instuurproses te vergemaklik.

Voorwaardes:

  • Ons publiseer foto’s met ’n landbou-tema.
  • Foto’s moet aanvaarbaar wees vir publikasie.
  • Ons kan besluit om sekere foto’s nie te publiseer nie.
  • Ons hoef nie redes te verskaf as ons nie jou foto publiseer nie.
  • Ons kan jou foto’s op ons webwerwe en in Landbouweekblad publiseer, met die nodige erkenning.