Jou mening


As skaliegas in die Karoo ontgin word, kan grondwater tot so ver as die Witwatersrand besoedel word, sê die TKAG. Praat saam!

731 keer gelees | 8 kommentaar 13 Junie 2013


Boere wat “gesteelde grond” van die Regering besit, kan dit nou vrywillig teruggee, sê mnr. Stone Sizani.

1874 keer gelees | 39 kommentaar 7 Junie 2013


Boere moet toe deure van die Regering oopskop as as dit nodig is, het mnr. Gwede Mantashe aan wolboere op die NWKV-kongres gesê.

485 keer gelees | 10 kommentaar 30 Mei 2013


Talle boere is beïndruk met Judy Stuart se projek om jongmense as plaasbestuurders te laat oplei. Sal jy deel van so 'n projek wil wees?

1106 keer gelees | 11 kommentaar 20 Mei 2013


'n Hernieude waarskuwing is gerig dat ernstige gevolge vir die landbou wag indien navorsing nie drasties opgeskerp word nie. Praat saam.

764 keer gelees | 2 kommentaar 9 Mei 2013


Veeboere aan die Weskus is raadop met luiperds wat hul vee vang en groot skade veroorsaak. Het jy raad?

174 keer gelees | 5 kommentaar 9 Mei 2013


Die Nampo-Oesdag is net om die draai. Gaan jy dit besoek, en wat dink jy daarvan? Praat saam.

413 keer gelees | 2 kommentaar 8 Mei 2013


Die staking van deelnemers aan die SA skeerkampioenskap het vir 'n opskudding gesorg. Wat dink jy daarvan? Praat gerus saam.

1155 keer gelees | 3 kommentaar 29 April 2013


Max du Preez sê die landbou het 'n persepsie-bestuurder nodig om dié bedryf se swak beeld te verander. Wat dink jy? Praat saam!

2077 keer gelees | 69 kommentaar 16 April 2013


Die nuwe Onteieningswet magtig die staat om bates van boere en ander landsburgers af te vat, waarsku dr. Anthea Jeffrey, 'n navorser.

2064 keer gelees | 18 kommentaar 9 April 2013


Boere is nou al heeltemal uitgepraat oor arbeidsprobleme. Bestellings vir masjinerie neem daagliks toe.

2076 keer gelees | 8 kommentaar 27 Maart 2013


In Suid-Afrika word ’n mens verswelg deur slegte nuus. Dit is oral om ons. Chris Burgess het egter goeie nuus.

2857 keer gelees | 10 kommentaar 14 Maart 2013


"Die eerste ronde van grondrestitusie was ’n chaotiese nagmerrie," skryf Chris Burgess. Hoe verder gemaak?

1976 keer gelees | 6 kommentaar 3 Maart 2013


"As ’n boer voor sy Skepper staan, is die eerste wat Hy sal doen, om na te gaan of die boer se werkers op ’n menswaardige manier kon leef."

4641 keer gelees | 67 kommentaar 19 Februarie 2013


'n Boer wat sy eie veiligheidsreëls oortree het, het tragies gesterf in 'n fratsongeluk met petrol by 'n braaivuur. Doen jy dit ook? Praat saam.

3322 keer gelees | 14 kommentaar 12 Februarie 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 12/06/13 19/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2771c 2774c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1440c 1432c down -0.6
Skaapvleis A2/A3 4249c 4300c down 1.2
Varkvleis (gem. prys) 1784c 1792c down 0.4
Braaikuikens 1506c 1506c down 0

Aandele

Pricecheck Flights