Soek kaasmaak toerusting te koop

avatar

Adriaan Grobler
12 July 2012
363 Gelees


Goeiedag Almal

Ek is op soek na n goeie tweede handse kaas vat en moulds en n kaas press. En enige ander kaasmaak toerusting, wil dit op klein skaal begin, het reeds al n paar jaar lank kaas gemaak op n klein skaal (vir eie gebruik ) , wil nou bietjie groter gaan en het reeds 5 melk koeie.
As iemand dalk so iets te koop het teen n redelike prys, kontak my asb.
Ek is in die Loskopdam / Groblersdal omgewing maar sal ry om dit te kom haal.

Kontak my by grobler_0123@yahoo.com of agrobler@transwest.mn

Ek sal kontant betaal as ons op n ooreenkoms kan kom.

Dankie

Adriaan Grobler
Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 12/06/13 19/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2771c 2774c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1440c 1432c down -0.6
Skaapvleis A2/A3 4249c 4300c down 1.2
Varkvleis (gem. prys) 1784c 1792c down 0.4
Braaikuikens 1506c 1506c down 0

Aandele

Pricecheck Flights