As jy 'n gesprek wil begin, klik hier om jou standpunte te skryf.

Meer landbounavorsing dringend nodig

'n Hernieude waarskuwing is gerig dat ernstige gevolge vir die landbou wag indien navorsing nie drasties opgeskerp word nie. Praat saam.

538 keer gelees | 2 kommentaar

Het jy raad met luiperds wat vee vang?

Veeboere aan die Weskus is raadop met luiperds wat hul vee vang en groot skade veroorsaak. Het jy raad?

53 keer gelees | 0 kommentaar

Gaan jy die Nampo-Oesdag besoek?

Die Nampo-Oesdag is net om die draai. Gaan jy dit besoek, en wat dink jy daarvan? Praat saam.

290 keer gelees | 2 kommentaar

Stakings in Suid-Afrika

Die staking van deelnemers aan die SA skeerkampioenskap het vir 'n opskudding gesorg. Wat dink jy daarvan? Praat gerus saam.

874 keer gelees | 3 kommentaar

Het landbou persepsie-bestuurder nodig?

Max du Preez sê die landbou het 'n persepsie-bestuurder nodig om dié bedryf se swak beeld te verander. Wat dink jy? Praat saam!

1847 keer gelees | 63 kommentaar

Onteieningswet ‘kan bates afvat’

Die nuwe Onteieningswet magtig die staat om bates van boere en ander landsburgers af te vat, waarsku dr. Anthea Jeffrey, 'n navorser.

1841 keer gelees | 18 kommentaar

Verfrissende geveg oor werk

Boere is nou al heeltemal uitgepraat oor arbeidsprobleme. Bestellings vir masjinerie neem daagliks toe.

1854 keer gelees | 8 kommentaar

Die wonderwerkers

In Suid-Afrika word ’n mens verswelg deur slegte nuus. Dit is oral om ons. Chris Burgess het egter goeie nuus.

2648 keer gelees | 10 kommentaar

Morsige geskiedenis

"Die eerste ronde van grondrestitusie was ’n chaotiese nagmerrie," skryf Chris Burgess. Hoe verder gemaak?

1787 keer gelees | 6 kommentaar

Eers mens, dan wins?

"As ’n boer voor sy Skepper staan, is die eerste wat Hy sal doen, om na te gaan of die boer se werkers op ’n menswaardige manier kon leef."

4412 keer gelees | 67 kommentaar

Boer sterf ná petrol op braaivuur

'n Boer wat sy eie veiligheidsreëls oortree het, het tragies gesterf in 'n fratsongeluk met petrol by 'n braaivuur. Doen jy dit ook? Praat saam.

3086 keer gelees | 14 kommentaar

Die hart van 'n patriot

Patriotisme is tog om jou land se belange bo jou eie te stel, reken Chris Burgess. Wie maak dan die fout - FNB of Eskom?

1204 keer gelees | 1 kommentaar

Is Tony toe heeltyd reg?

Miskien is Tony Ehrenreich van Cosatu reg oor wat nodig is om ongelykhede in ons land te beveg, reken Chris Burgess.

3622 keer gelees | 18 kommentaar

Jou beste vriend op die plaas

Honde is nie net die mens se beste vriend nie, maar op plase moet hulle ook as werkers hul skoene volstaan – en nie net as afskrikmiddel nie.

3959 keer gelees | 8 kommentaar

Wie moet betaal vir staakskade?

Boere het deurgeloop as gevolg van onlus in die Wes-Kaap. Miljoene rande se skade is aangerig, maar wie moet verantwoordelik gehou word?

1555 keer gelees | 12 kommentaar

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights