As jy 'n gesprek wil begin, klik hier om jou standpunte te skryf.

Bied jongmense kans om te boer

Talle boere is beïndruk met Judy Stuart se projek om jongmense as plaasbestuurders te laat oplei. Sal jy deel van so 'n projek wil wees?

677 keer gelees | 9 kommentaar

Meer landbounavorsing dringend nodig

'n Hernieude waarskuwing is gerig dat ernstige gevolge vir die landbou wag indien navorsing nie drasties opgeskerp word nie. Praat saam.

602 keer gelees | 2 kommentaar

Het jy raad met luiperds wat vee vang?

Veeboere aan die Weskus is raadop met luiperds wat hul vee vang en groot skade veroorsaak. Het jy raad?

78 keer gelees | 5 kommentaar

Gaan jy die Nampo-Oesdag besoek?

Die Nampo-Oesdag is net om die draai. Gaan jy dit besoek, en wat dink jy daarvan? Praat saam.

327 keer gelees | 2 kommentaar

Stakings in Suid-Afrika

Die staking van deelnemers aan die SA skeerkampioenskap het vir 'n opskudding gesorg. Wat dink jy daarvan? Praat gerus saam.

983 keer gelees | 3 kommentaar

Het landbou persepsie-bestuurder nodig?

Max du Preez sê die landbou het 'n persepsie-bestuurder nodig om dié bedryf se swak beeld te verander. Wat dink jy? Praat saam!

1897 keer gelees | 63 kommentaar

Onteieningswet ‘kan bates afvat’

Die nuwe Onteieningswet magtig die staat om bates van boere en ander landsburgers af te vat, waarsku dr. Anthea Jeffrey, 'n navorser.

1902 keer gelees | 18 kommentaar

Verfrissende geveg oor werk

Boere is nou al heeltemal uitgepraat oor arbeidsprobleme. Bestellings vir masjinerie neem daagliks toe.

1904 keer gelees | 8 kommentaar

Die wonderwerkers

In Suid-Afrika word ’n mens verswelg deur slegte nuus. Dit is oral om ons. Chris Burgess het egter goeie nuus.

2695 keer gelees | 10 kommentaar

Morsige geskiedenis

"Die eerste ronde van grondrestitusie was ’n chaotiese nagmerrie," skryf Chris Burgess. Hoe verder gemaak?

1832 keer gelees | 6 kommentaar

Eers mens, dan wins?

"As ’n boer voor sy Skepper staan, is die eerste wat Hy sal doen, om na te gaan of die boer se werkers op ’n menswaardige manier kon leef."

4465 keer gelees | 67 kommentaar

Boer sterf ná petrol op braaivuur

'n Boer wat sy eie veiligheidsreëls oortree het, het tragies gesterf in 'n fratsongeluk met petrol by 'n braaivuur. Doen jy dit ook? Praat saam.

3139 keer gelees | 14 kommentaar

Die hart van 'n patriot

Patriotisme is tog om jou land se belange bo jou eie te stel, reken Chris Burgess. Wie maak dan die fout - FNB of Eskom?

1240 keer gelees | 1 kommentaar

Is Tony toe heeltyd reg?

Miskien is Tony Ehrenreich van Cosatu reg oor wat nodig is om ongelykhede in ons land te beveg, reken Chris Burgess.

3668 keer gelees | 18 kommentaar

Jou beste vriend op die plaas

Honde is nie net die mens se beste vriend nie, maar op plase moet hulle ook as werkers hul skoene volstaan – en nie net as afskrikmiddel nie.

4028 keer gelees | 8 kommentaar

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights