Jou foto

  • Lily wil ook die drone vlieg

    Deur Steyn Viljoen

    Vandag is selfone so maklik om te gebruik dat enige ouderdom dit kan gebruik.

    Binnekort gaan drones ook so maklik en bekostigbaar wees, dat enige persoon een gaan kan koop en vlieg.

    *Die foto is in Ashton, Wes-Kaap net na n sitrus drone vlug deur DroneClouds.

  • Nguni

    Deur Erich Olivier

    Kalahari se kleurskakerings

  • Bok Sports in die Reënseisoen

    Deur Erich Olivier

    Foto is geneem op plaas Roscoe, net na die dorre droë Kalahari bietjie genade water ontvang het. Dis nie net ons wat dankaar is nie…

  • Compost Sorter

    Deur Ryno Steyn

    New generation mobile compost sorter processing up to 200 tons per day.

  • Winter Sonsak

    Deur Jacques Jordaan

    Angelique Meiring van Schweizer-Reneke, in die sonsak tussen die lang droe winter gras op ons plaas Losasa tussen Schweizer-Reneke en Vryburg.

  • Vryheid

    Deur Erika Jacobs

    Die foto is geneem in die Pilanesberg Natuurreservaat.

  • Lamtyd op Rooipoort

    Deur Gregory Naude

    Merino ooi met haar drieling lammers. My hart loop oor van dankbaarheid.
    Dankie Here vir U onbeperkte seën en genade.

  • Twee met een skoot

    Deur Erika Jacobs

    Die foto is buite Hoopstad op n wildplaas geneem. Twee bokke een skoot en geluk. Dit was n hoogtepunt van die dag.p

  • Sonsondergang van bo.

    Deur Jacques Jordaan

    Beste manier om die sonsondergang te wardeer , vanuit die hoogte van ñ windpomp , met ñ windstil winter skemer en iemand om jou warm te hou…