Jou foto

Stuur jou landboufoto in vir publikasie op Landbou.com. Vul jou besonderhede hieronder in, beskryf jou foto, en laai dit op. Foto’s met ‘n landbou-tema sal voorkeur kry. Dit kan tot 24 uur duur voordat jou foto gepubliseer is, maar jy sal ʹn e-pos kry sodra dit verskyn, met die skakel na die foto, wat jy vir vriende kan aanstuur.

Naam en van

Waar bly jy?

E-posadres

Titel van foto

Foto beskrywing

Totale aantal woorde: /500

Jy sal gevra word om ’n foto op te laai in die volgende stap.

Voorwaardes:

  • Ons publiseer foto’s met ’n landbou-tema.
  • Foto’s moet aanvaarbaar wees vir publikasie.
  • Ons kan besluit om sekere foto’s nie te publiseer nie.
  • Ons hoef nie redes te verskaf as ons nie jou foto publiseer nie.
  • Ons kan jou foto’s op ons webwerwe en in Landbouweekblad publiseer, met die nodige erkenning.
Tik in die nommers