Klik op foto om dit te vergroot

‘Advertensie’ vir voer!

Deur Christiaan Potgieter
7 Augustus 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Die foto laat my dink aan n voer advertensie.
Sy was heel geintreseerd in my wat besig was om die krip pyp reg te maak.

Sonsondergang by die kraal

Net klaar bees gewerk, toe sak die son.....kraal en windpomp so mooi

Grondbone tyd

Malan Jordaan van Bothaville sit hand by met die sak van grondbone.

Plaasdam afkoel

Twee boerseuns, Jona en Erhard, koel af in die plaasdam, net voor die Hoëveld storm uitsak na 'n snikhete dag op die koringstroper. Hulle het fluks gehelp...

Turksvye

Turksvye in volle vrug ná goeie reën. Foto: Daniella Louw

Lekker tussen die mielies

Simonè is amper 3 jaartjies oud en hou daarvan om saam met pappa te boer. Vandag het sy gaan mielies pluk saam met pappa.

Sien al die foto's