Klik op foto om dit te vergroot

As die son sak

Deur Erika Jacobs
27 Junie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Die werk stop nie as die son sak nie. Al die holgoed moet vol vir die volgende oggend.

GOD se skepping -Sons ondergang

Sonsondergang 14 November 2016 Op die plaas te Nigel, gauteng Die skepping van God is onverbeterlik mooi!

Eendag as ek groot is

My ma haal 'n jakkals voor sonop diep uit 'n gat uit en as my pa sy tande wys laat spat die ongediertes. Eendag as ek groot is gaan ek hulle trots maak....

Ons grootjagter

Hilux is 'n boerwindhond x saluki! Hy is ons groot jagter! Geen bok of ding is vir hom te klein nie! En lief vir hol is hy verseker

Seën van die reën

Ons boer langs die Krokodilrivier naby Makoppa. Vanoggend het daar 65mm reën geval. Die pad skool toe is amper onbegaanbaar, daarom is die skool vandag...

Ons leer speel-speel

Milla ons Jack Russel het van 8 weke oue ouderdom die skerp instink getoon om spoor te sny. Rats oor die karoo klippe en getrou op haar spoor. Hier speel sy en...

Sien al die foto's