Klik op foto om dit te vergroot

Baas van die plaas

Deur Janine Lambrechts
12 April 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Die mooiste bok op die plaas! My swaer se Swartwitpensbul, Ian.

Die Brahman, tem mense harte

Adel is eienaar van die Bullseye Brahman stoet. Sy boer sedert 2009 met brahmane. Hier staan sy saam haar stoetbul. Foto geneem deur Cindy Louwrens

Sonkrag

EK HET DIE FOTO GENEEM TYDENS EEN VAN DIE VELE VRYSTAATSE STOFSTORMS GEDURENDE DIE SEISOEN. DIE SON HET SOOS N ROOI BAL IN DIE LIG GEHANG.

“Sleeping Beauty”

Kalahari Red ooi by die Letaba Skou, Tzaneen. Augustus 2016.

Uitkoms na droogte

Ons spruit is al vir 11 maande kurkdroog. Die eerste keer wat dit langer as n maand droogstaan. Met die wolke wat opsteek in die agtergrond was die afwagting...

Plaasdam se uitsig

Foto is met skemer geneem

Sien al die foto's