Klik op foto om dit te vergroot

Blydskap in planttyd

Deur Henre en Jurgen van der Merwe
6 Januarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Na bykans 3 jaar se droogte aan die Westekant van Lichtenburg het bietjie reen verligting en blydskap gebring. Dankbaarheid straal uit die gesiggies.

HOENDER BOER

MY BROER BART FOURIE HET N GROOT LIEFDE VIR HOENDER EN HULLE SO OOK VIR HOM.

Blouwildebees

Blouwildebees geskiet in die Belvedere area. Bul het 160kg uitgeslag.

Drie susters

Die karoo is nie altyd vaal en droog nie. Hierdie is geneem soos die son op kom op n koue winters oggend.

Boer maak n plan

Hoe om bakkie se ratkas pilotbearing te verwyder en het nie die regte gereedskap en bly op n plaas of plaas dorp. gebruik regte rallbolt na gelang van grote...

Landbouweekblad Ereplek 90ste vieringe

My pa, Sias (JW) du Toit, het op 4 April 2015 sy 90ste verjaarsdag gevier. Hy wil graag onder jul aandag bring dat die Landbouweekblad 'n ereplek op sy...

Sien al die foto's