Klik op foto om dit te vergroot

Boer-feetjies

Deur Henriette Myburgh
1 Oktober 2015
Klik op foto om dit te vergroot

Sommer bietjie pret op pappa se bale.

“Sleeping Beauty”

Kalahari Red ooi by die Letaba Skou, Tzaneen. Augustus 2016.

In kant en cowboyboots is sy ‘n prinses op die plaas

Fotos op die plaas is die pop se gunsteling tussen gras boom en bas sal sy wees..maar fotos die sal ona neem.

Nguni bul op ‘n Vrystaat oggend

Een van my Nguni bulle by JASONQUA NGUNI STOETERY op Viljoenskroon wat rustig in die sonnetjie staan.Baas van die plaas.

Beesboer van die jaar

Mariné Slabbert(1) kyk haar Oupa se beeste deur, om vir hom te se waai beeste verkoop moet word, saam met haar ouers (Paul en Elaine)

KASSAWA : AFRIKA SE AMPER PATAT.

Die Kassawa plant is meerjarig..Jy oes die Wortels uit .China is die grootste verbruiker van Kassawa.Die plant skil is dodelik giftig.Die vrug is wit en word...

Sien al die foto's