Klik op foto om dit te vergroot

Boere Meisies

Deur Kobie de Jonge
23 Desember 2016
Klik op foto om dit te vergroot

‘n Groep Graad10 vriendinne van Delmas het besluit om n paar fotos te neem.
Plaas meisies wat het ons verwag? Almal het opgedaag in khaki hemde en wat sal ‘n foto wees sonder n John Deere. Plaas lewe lekker lewe! Wat n voorreg om in so n mooi land met sy mooi mense te kan bly!

Boerseun van formaat

Gehan geniet n middag in die vels saam sy ouers Tiaan en Joanie Coen...

Ons boer nog

Foto geneem in landelike omgewing laat een middag in Maart

Pheasants

Twee pheasants wat baklei

Wie speel met wie?

Ons bulle is redelik mak en gee glad nie om as jy so nou en dan bietjie speellerig raak nie. Daarom het hy glad nie omgegee om vir Gerrit rond te sleep nie. Ek...

Help pappa beeste aan jaag

Beeste het oor die oranje rivier na ons land gekom, ons moes hulle terug jaag, hulle was baie mk en het graag die bakkie gestamp so ek en Ariella het binne...

Sien al die foto's