Klik op foto om dit te vergroot

Boesemvriende

Deur Gert van Aswegen
27 Februarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Die donkie (Cowboy) en French Bulldog (Tamara) is baie goeie maats op die plaas.

Nylstroom Bosveld Sonsondergang

Net betyds die son gevang voor hy agter die bult verdwyn het. Dis wanneer die dag sy hoed neerle en kalmte die bosveld oortrek. Absoluut asemrowend! Hoe...

Bokkie boertjie van formaat!

Dian van Bosch (2 en n half jaar oud) jaag, of al te wel stap saam met sy bokkie maatjies die veld binne dag na dag ... en dit is presies waar jy my sal kry,...

Vleismerino lammetjie

Ek is 'n jong skaapboer en die is een van my eerste lammers, skaars 'n dag oud!

Die werf is nie groot genoeg vir ons albei…

Twee hane wat reg maak om te baklei... te veel testosteroon op een plek

Laat Lig

Die laaaste lig van \'n April sonsondergaan skyn oor die perde op Thaba Manzi.

Sien al die foto's