Klik op foto om dit te vergroot

Bok Sports in die Reënseisoen

Deur Erich Olivier
18 Julie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Foto is geneem op plaas Roscoe, net na die dorre droë Kalahari bietjie genade water ontvang het. Dis nie net ons wat dankaar is nie…

Stroper Drome(r)

Dis STROOPTYD! En as Dehan kan stroop in sy gunsteling Challenger kom hy eers huis toe as die hoenders gaan slaap.

leer skool in Canada

ek werk tans op n plaas in Canada om meer te leer oor skaap boerdery en hoe hulle manier van Boer verskil van suid afrika die skaap lewe heel gemaklik in...

Kraal toe…

Geneem op skemer op `n grondpad Suid van Joubertina

Jakkals & Wolf

Ons is soos vinkel en koljander. Onafskeidbaar. Beste vriende, broers, maar bowenal ons Pa se jaghonde en ons Ma se waghonde. Net 9 weke oud en kan reeds...

Abnormaal die nuwe normaal

Gister middag op die plaas: ABNORMAAL die nuwe normaal?? Bok se kind, moet ook altyd wees waar hulle nie veronderstel is om te wees nie, Of..... hulle wil 'n...

Sien al die foto's