Klik op foto om dit te vergroot

Bokkie liefde

Deur Michelle Buys
30 Desember 2016
Klik op foto om dit te vergroot

Ons het by my skoonouers (Johan en Marietjie Buys) gaan kuier vir Kersfees in Weenen KZN en n draai gaan maak by my skoonsuster hulle (Roland en Shevonne Buys), die bok se naam is Ding-Dong en is te pragtig vir woorde. Sy het my dogtertjie van 15maande gevolg en aan haar gesnuffel. Milé het gestaan dat Ding-Dong haar hare kou en later vir Ding-Dong gevryf. Kosbare oomblik!! Milé is gek na die diere!

Plaaspad na vroeg oggend reen

Die foto is op ons plaas,Islandview, in die Oos kaap geneem. Dit was vroeg oggend na n groot reens.

Sonvanger

Een middag na n vriend sy droe bone geplant het en die spilpunt begin loop.

Blesbok hanslam

Die blesbok lammetjie het ons beseer gekry in die kamp. Die vearts het die rammetjie behandel en daarna het ons begin om hom hans groot te maak. Daar is 'n...

Mielies

My 8 jarige seun, Hendre tussen die mielies in Ladybrand

Bytjies en Blommetjies

Ek het die foto in my pa se mielielande geneem vroeg die oggend.

Sien al die foto's