Klik op foto om dit te vergroot

Bonsmara’s enigeiemand?

Deur Zelna van Wyk
5 Januarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Ons dogtertjie Anronette van Wyk (10 maande) geniet dit vreeslik om saam met haar pa Koos van Wyk te boer. Anronette het die Bonsmara-bulletjies geroep soos wat ‘n hond sal roep en uit nuuskierigheid uit het hul nader beweeg na die draad. Ek het toe vir Anronette daar  neergesit om bietjie te gesels. Sy het dit vreeslik geniet.

Windpomp

Verlate Windpomp met son agtergrond.

Kalahari Blom

Ons is opsoek na die besonderse blom se naam. Die eerste keer ooit gewaar in die Kalahari. Dit het opgekom in die vaal pannetjie na n bietjie reen . Hoop...

Die wolk breek

Ek het in my bakkie gesit en kyk hoe droog die pan was, en die veld, toe die wolke kom. So het die wolk gelyk net voordat dit begin stort reen het oor die...

n Nuwe Seisoen het begin

Die son het onder gegaan met die mooiste kleure. En vandag begin ons nuwe stroopseisoen. Sterkte vir al die graanboere.

Kaalvoet plaaskind

Een van die grootste geskenke wat 'n kind kan kry is die geleentheid om ten volle plaaskind te kan wees. Amy Joubert, 'n plaaskind in murg en been van Badskop,...

Sien al die foto's