Klik op foto om dit te vergroot

Border Collie

Deur Bonita Erasmus
12 April 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Geen draad is hoog genoeg as ons wil speel

Die wolk breek

Ek het in my bakkie gesit en kyk hoe droog die pan was, en die veld, toe die wolke kom. So het die wolk gelyk net voordat dit begin stort reen het oor die...

Wildheining inspeksie!

Spoeta en haar baas op wildheining inspeksie, op soek na jakkals, rooikat, meerkat en enige ongedierte wat skade kan veroorsaak asook gate onder deur heining...

Moooooonie worry blommetjie, die reën sal kom!

Die foto het my suster (Carmen Frylinck) geneem van hul dogter Izaan (3 jaar oud) op hul plaas Spesbona net buite Bloemfontein. Ek glo die foto spreek boekdele.

Jerseys tussen kosmosse

Ons lyk net so mooi soos die kosmosse in die veld

Plaaspad na vroeg oggend reen

Die foto is op ons plaas,Islandview, in die Oos kaap geneem. Dit was vroeg oggend na n groot reens.

Sien al die foto's