Klik op foto om dit te vergroot

Brahman Beeste Tiaan & Nicola

Deur Tiaan Muller
7 Februarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Ons is bevooreg genoeg om op die plattelandnd te bly, en n stoet Braham Bees Boer as buurman te he!!
Die beeste is mak, en vry net heeldag vir onverdeelde aandag!
Dit was so spesiaal, dit is min wat mense so iets sien.

Windpomp

Verlate Windpomp met son agtergrond.

Son

Son sak

afkoel

Snyman de Jager saam met sy drie broers bly in die Ficksburg distrik waar hulle ouers boer. Hier koel Snyman af na n baie warm dag

DIS MY GROND

Ons besig om blou-buffelgras te plant op plaas Honeymoon naby Louis Trichardt

Boeremeisie

OP die plaas geneem voor stroop tyd

Sien al die foto's