Klik op foto om dit te vergroot

Bruid van die Jaar

Deur Ian Barrie
24 Maart 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Poy & Nicolette Coetzee van Hopetown se troudag. Elke Boer se droom!

Trekker

Trekker in die woestyn op aanloopbaan.....

Drie susters

Die karoo is nie altyd vaal en droog nie. Hierdie is geneem soos die son op kom op n koue winters oggend.

Lang dag in die son.

Arthur Delport (2). Moeg! Oppad terug na die plaas opstal na n lang dag innie son waar ons die water voor gaan oop kap het.

Pampoene

Neels Verwey (78) van Ladybrand met sy groot pampoen in sy agterjaart. Toe sy kleinkinders die pampoen sien sing hulle met vreugde "pampoene op die dak" waar...

Hoëveld Dagbreek

'n Plaaswindpomp wek emosie by ons plaasmense net soos die nuwe dag wat breek. Ek dink dit het iets te doen met die hoop van lewe wat dit skep.

Sien al die foto's