Klik op foto om dit te vergroot

Bytjies en Blommetjies

Deur Sune van Aswegen
27 Februarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Ek het die foto in my pa se mielielande geneem vroeg die oggend.

Kuiken wat vlieg!

Ons het kuikens uitgebroei in ons broeikas en Aiden het op n dag besluit om n kuiken te vat vir n vlug

So bevoorreg!

Behalwe vir die gesaaides op die plaas het ons ook swartwitpense. Dit is my en my man se werk om na die wild om te sien. Ek geniet dit baie en sorg dat ek...

Moeg gebrand

Na 3 dae se erge veld brand was die laaste brandbaan gemaak. Op die hoëveld is veld brande n groot kopseer in die winter maande

‘n Blom tussen die sonne

Hierdie is geneem na die Here soveel genade in reenwater aarde toe gestuur het. Na 'n droë seisoen, is ons hierdie seisoen baie dankbaar en het ons daarna...

Mila Moo die Hans kalf

Ons hans kalf Mila Moo lek haar lippe af vir lekker voer.

Sien al die foto's