Klik op foto om dit te vergroot

Compost Sorter

Deur Ryno Steyn
10 Julie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

New generation mobile compost sorter processing up to 200 tons per day.

God se Belofte

Hierdie reenboog het op 18 Julie 2013 oor ons plaas Oskopvlakte BB Laingsburg verskyn na n bui reen, dit was vir ons 'n boodskap van God. SOveel belofte in die...

Beesboer van die jaar

Mariné Slabbert(1) kyk haar Oupa se beeste deur, om vir hom te se waai beeste verkoop moet word, saam met haar ouers (Paul en Elaine)

Moedelose Boer

Ai om jou diere so honger te sien in die droogte is hartverskeurend. Jy is al hoop vir hulle vir n krieseltjie lusern /kos

Dankbaarheid en hoop na die droogte

Eerste reen na die vreeslike droogte ....Kon net sit ...en kyk !! Mooiste mooi ooit !

‘n Jong boer met n passie vir sy werk

Ek wens daar was meer mense in ons land wat elke oggend met so lus vir die lewe sy werk aanpak en besef dat elkedag n gawe uit God se hand is ...

Sien al die foto's