Klik op foto om dit te vergroot

Die Beste kunsmis

Deur Nicolaas van Rensburg
15 April 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Daar word gesê die beste kunsmis is ‘n boer se voetspoor op die land.

jag

ek het \'n mooi blesbok ge skiet

So boer ‘n pa en sy meisiekind

Parstyd is verby en "kantoorskoonmaaktyd " le voor.. Kom af op die foto van ek en my "oudste ". Niks soos n boer en sy boerboel

Boer is in my Are!

Miyon Rothmann Is ons dogterjie van 3 en sy gaan verseker n boer wees as sy groot is. Sy is elke dag saam haar pa en weet al als wat sy moet weet van elke...

Patrys wat alles op die werf begin point!#garmindog

Patrys is n 6 maande oue pointer wat nou alles begin point ....#garmindog

Plaas kinders se pret na die reen

My kinders in hul pyp kar ...jaag op en af deur die modder plasse ....great fun

Sien al die foto's