Klik op foto om dit te vergroot

Die skoonheid van die Groot Karoo

Deur Nella Esterhuyse
24 Februarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Sonsondergang

Brahman Temperament

Die bul skrik nie eers vir n Great Dane wat op hom af storm.

Eerste tekens van lewe

Sondaemiddae ry ons altyd laatmiddag ‘n draaitjie op die plaas. Almal is al moeg van “Mamma en haar kamera”, maar ongelukkig vir hulle…. “For the...

Son-blomme

Na n taai, droeë somer,is ons dankbaar vir n pragtige oes op die lande.

Dis lekker op die mooie Hoëveld!!

Hierdie was natuurlik die hoogtepunt van die week.... oupa het hierdie 2 lyfies gaan wys hoe word grasbale gemaak.

Eensaamheid van die droogte

As AL jou diere verkoop is want jy t geen weiding meer...is dit al wat oor is

Sien al die foto's