Klik op foto om dit te vergroot

Die Vier Musketiere

Deur Tim van Heerden
16 Oktober 2016
Klik op foto om dit te vergroot

My vier Musketiere op ‘n partysjag in die hooglande van die Karoo.
E-opleidings halsbande is onontbeerlik in die opleiding van goeie voëljag honde. Dit vergemaklik die taak vir beide die opleier / jagter en die hond, sodat beide die jag meer kan geniet. #GarminDog

#GarminDog

I promise you they are here #GarminDog would have helped me tofind them much quicker.

Boerseun van formaat

Gehan geniet n middag in die vels saam sy ouers Tiaan en Joanie Coen...

Tarentale

Die mak Tarentale het een Maandag môre in Julie 2012 op die groot land voor ons plaashuis gewei. Die Hanekamberge kan in die verte gesien word. Die...

Overberg op sy mooiste

Hierdie is 'n foto van my pa en boetie in die kanola op ons plaas Potteberg, naby Bredasdorp. Ons is dankbaar dat die kanola so mooi lyk.

MAK BRAHMAN

HIER IS NOG 'N FOTO VAN DIE MAK BRAHMAN

Sien al die foto's