Klik op foto om dit te vergroot

Dis lekker op die mooie Hoëveld!!

Deur Mart-Marie Höll
16 Maart 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Ons bly en boer in Pongola, KZN. Hoofsaaklik met suikerriet en dan ook tamaties en chillies. Maar verlede week het ons 2 kinders (Dane en Esuan Holl) weereens die voorreg gehad om by my ouers, wat naby Bethal boer (Manie en Marianne Erasmus), te gaan kuier. Die opwinding was elke oggend net te groot oom saam oupa Manie te gaan rondry in die bakkie en die beeste, mielies en soyabone te besoek. Hierdie was natuurlik die hoogtepunt van die week…. oupa het hierdie 2 lyfies gaan wys hoe word grasbale gemaak.

Hulle vang die oggend dou

Ons was oppad vroeg die oggend na n naburige dorp, toe ons die vliegtuig langs die pad gewaar. Hy was besig om te spuit. Dit was n baie mooi gesig en ek haal...

Lian… pa se “aartappel bemarker”.

Hier is Lian Geldenhuys (9maande oud), seun van Wessel en Marene Geldenhuys. Pa Wessel is n bestuurder by Van Greunen Boerdery buite George. Hier sit Lian met...

Gerestoreerde Trekker voor sy Plaashuis

Gerestoreerde Case trekker voor die boer se huis op Slagboom, Addo.

Al langs die draad af

Sonsondergang is my gunsteling tyd van die dag. Die manier hoe die lig op alles val en goud verkleur. Die lyn drade is goeie voorbeeld van dit.

Sonstraal Land

Geneem oppad werk toe, net buitekant Durbanville.

Sien al die foto's