Klik op foto om dit te vergroot

Dis mos mielies!

Deur Riana Davel
16 Maart 2017
Klik op foto om dit te vergroot

CJ Davel,3 jaar oud, wys trots hoe hoog Pa Kirstein se mielies staan op die plaas Smaldeel, na die wonderlike reënseisoen. Die koppe staan 1.9m van die grond af.

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Geluk op die regte tyd

Hoopstad-distrik het vrydag n stormagtige weer beleef. Oppad huistoe het ek die foto geneem.

Windpomp

Hierdie foto is geneem op die plaas van Jaques De Klerk net buite Mariental, Namibia.

Evan is baie lief vir sy hoender

Hier kan mens mooi sien hoe groot die hoender is!

Kimberley – droogte

So min mense weet of besef hoe hard Kimberley ook geslaan is deur die droogte. Dis hoe ons veld gelyk het . Mooi nat na die eerste reen

Marilyn Moonroe

Koei in Namibia Sachsenheim wildsplaas

Sien al die foto's