Klik op foto om dit te vergroot

Dohne Merino skape

Deur Pierre Kitshoff
2 Augustus 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Terwyl ons ooie en lammers klas om lammers in te spuit vir bloednier ens. Besluit ek om ‘n foto te neem van die skaap wat vir my staan en kyk terwyl ek die bloednier entstof omruil.

Afrika Boere

86 % van Afrika bevolking is Dag tot Dag boere. Selfversorgend en besit die grond waarop hul Boer.

Lammer liefde

Conraad bederf die lammers met \'n drukkie

Boerbokooi

Soetdoring was een van ons Stoet boerbokooie

Ouma van 86 loop nog wingerd deur saam met kleinseun

Ouma Martha Jonker van die plaas Mooiuitsig op Bonnivale inspekteur n ballet rok colombar blok!

Sien al die foto's