Klik op foto om dit te vergroot

Eland

Deur Ellen Meintjes
11 April 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Eland Facial Treatment in the wild

Skemer

Net voor sonsondergang kry ek die beeld van my Ngunis op my plaas net onder die Magaliesberg.

Boerseuntjie wil help

\'n Regte boerseuntjie wat altyd wil help en alles wil reg maak. Op 15 maande het ons boerseuntjie gehelp om die voermenger skoon te maak. (Januarie 2014)

Lekker tussen die mielies

Simonè is amper 3 jaartjies oud en geniet dit vreeslik om saam met pappa te boer. Hier speel sy heerlik tussen die mielies.

Amper plant tyd

Die foto het ek in Hartswater geneem in die koue winter toe ons daar gars geplant het vir SAB. Ons plant elke jaar die gars vir hulle en dit is my lekkerste...

Pure plaaskind

Lian Geldenhuys (9maande oud) is sy pa Wessel en ma Marene se bondel vreugde. Hy wil oral saam met sy pa gaan op die plaas. pure plaaskind !!

Sien al die foto's