Klik op foto om dit te vergroot

Flaminke na droogte op plaas

Deur Carole Lotz
29 April 2016
Klik op foto om dit te vergroot

Reen is iets van die hemel. Dit bring lewe ……op 25 Jan 2016 het n hele klomp flaminke vir so 2 weke hier by ons kom kuier op die plaas en hulself tuis gemaak in die pan wat vol water was van die reen .

DIS MY GROND

Ons besig om blou-buffelgras te plant op plaas Honeymoon naby Louis Trichardt

Na ‘n lang warm dag !

Hier is my gsp Rigby , die man het so bietjie afgekoel na n lang warm dag hier in die bosveld !

Vele hande ligte werk as beeste gevoer moet word.

So weet Rambo en Nero as dit sondag is mag hulle Mark help beeste voer en spring al te graag op die bakkie.

Bedorwe Kalfie

My pa (Du Toit Welman) se hans kalfie, wat met trotse boere liefde groot gemaak word. So hans, ons lê lekker, terwyl pa my pamperlang...

“Hoender-Dief” agter Tralies.

Myself by Mnr Jakkals wat Mev geword het oornag in die hoenderhok..dat sommige 'ingelse' 'n boervrou so sleg kan trakseer....gedink ek sal kruip.... 'Draad...

Sien al die foto's