Klik op foto om dit te vergroot

Gifappeltjie

Deur Janine Lambrechts
12 April 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Soos die meeste boere in ons distrik het ons gesukkel met swamme op ons sonneblom. Hier is hulle besig om swamdoder te spuit. Ek het maar altyd my kamera by my en kon nie die geleentheid laat verbygaan om dit af te neem nie.

Lewe vir boer en die plaas

Miyon Rothmann Is ons dogterjie van 3 en sy gaan verseker n boer wees as sy groot is. Sy is elke dag saam haar pa en weet al als wat sy moet weet van elke...

Pronk

'n Spog Arabier op 'n Karooplaas vroegoggend

Boer is in my Are!

Miyon Rothmann Is ons dogterjie van 3 en sy gaan verseker n boer wees as sy groot is. Sy is elke dag saam haar pa en weet al als wat sy moet weet van elke...

Vrystaat windhond – “Jakkals se baas”

Sprocket, Cruiser en Rommel vat n rus kans in n koel vars geploegde land, na 'n jakkals gevang is en moontlik 'n paar lammers se lewens gered is. Hulle...

Platsny tyd in Overberg 2015

Die foto kan ek oor boekdele skryf. Dis n goeie kombinasie van die natuur en die boerdery aktiwiteit wat plaasvind. Die foto is geneem op Andrew Beukes se...

Sien al die foto's