Klik op foto om dit te vergroot

Goudpot

Deur Erika Jacobs
6 Januarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Ons het die reënboog baie waardeer, want dit is nie n algemene verskeinsel in ons omgewing nie.

Beeste en die Kudu bul

Terwyl ons besig was om die beeste in te bring ..staan hy daar....vir n paar sekondes ..en toe spring hy oor die draad en hol rustig weg

Sonsondergang

Foto is geneem op Jaques De Klerk \

My 2 staatmakers.

Deur nag en dag staan hierdie twee getroue Beagles altyd by my sy. Die werk is nie klaar voor dit nie klaar is nie... so selfs wanneer dit laat raak het hulle...

Ludke – Tuli block Auction

Goeie more hierdie foto is van my 7 jarige seuns Ludke ons boerevereniging het jaarliks n veiling. Ludke hou so baie daarvan om die beeste in te jaar saam sy...

Bokkie boertjie van formaat!

Dian van Bosch (2 en n half jaar oud) jaag, of al te wel stap saam met sy bokkie maatjies die veld binne dag na dag ... en dit is presies waar jy my sal kry,...

Sien al die foto's