Klik op foto om dit te vergroot

Groot Genade

Deur Janine Lambrechts
12 April 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Selfs na die droogte is ons geseën met ‘n oes.

Brahman Temperament

Die bul skrik nie eers vir n Great Dane wat op hom af storm.

Brand van lande

Vir almal wat wonder hoekom lande gebrand word.

Stof en wind storm in Noord Kaap

Die wind en stof storm was so sterk, dit het water uit dam gegooi

Koolstoof

Vroegoggend son op 'n gesellige en rustige koolstoof in 'n sandsteen plaashuis in die Oos Vrystaat.

Begin al vroeg

Lekker "bonding" tyd vir Pa en seun.

Sien al die foto's