Klik op foto om dit te vergroot

Heidi

Deur Alba Joubert
17 Februarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Dané Joubert is nou 1 jaar en 9 maande en gee haar ooilam, Heidi, ‘n drukkie! Heidi se ma is dood by geboorte en ons het Heidi hans groot gemaak. Dané het ook haar eie Nguni vers genaamd Tinkerbel! Boerin in murg en been!

North West

Foto van boom geneem op plaas By Morakweng. Weet iemand dalk wat se boom dit is met hierdie rooi vrugte

Bokkie liefde

Ons het by my skoonouers (Johan en Marietjie Buys) gaan kuier vir Kersfees in Weenen KZN en n draai gaan maak by my skoonsuster hulle (Roland en Shevonne...

Stroop koring

Koring tyd

Pheasants

Twee pheasants wat baklei

So boer ‘n pa en sy meisiekind

Parstyd is verby en "kantoorskoonmaaktyd " le voor.. Kom af op die foto van ek en my "oudste ". Niks soos n boer en sy boerboel

Sien al die foto's