Klik op foto om dit te vergroot

In afwagting van 2017 se Pruim-oes

Deur Elsabe Franken-Jordaan
28 Augustus 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Buffelsjagsrivier Pruim-boord gesien op 27 Augustus 2017 deur trotse jong boer!

Mak Brahman

OUPA IZAK EN ABRIE SAAM MET KLEINSEUN IZAK WAT OP DIE BRAHMAN SE RUG SIT.

Laaste draai

Die weervoorspelling het gese dit kom reen die volgende dag. So die manne het deurgedruk om klaar te maak voor die reen kom. En dit het toe goed gereen die...

Boertjies Joubert

Ons boer met Dorper skape en ons kinders geniet die plaaslewe net so baie, veral Pieter wat 'n boerseun in murg en been is. Hier sit Pieter (2 jaar) en Dané...

Lekker op die plaas

Ek boer met Bonsmara beeste en daar is niks so lekker om tussen hulle te wees, hulle is my al so gewoond hulle kom lek aan my, as ek doer onder in die stofpad...

Skeertyd

Klein Hercules Wessels (2jaar) en sy sussie Liaré(5maande) geniet die skeertyd.

Sien al die foto's