Klik op foto om dit te vergroot

Kalf wagter

Deur Anell van Wyk
11 April 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Blommie die klein Kalfie het geen mamma of maaitjie gehad nie, die twee het baie gou ingespring en die baba opgepas.. loop saam, slaap saam en leer selfs haar hoe om te eet. Pas haar baie mooi op.

Droogte kallers

Hoe ek die beeste deurgehaal het is n wonderwerk van BO. Kallers op die uitgevrete veld .

Klein boer Roux

Klein Hardie Roux by sy pa se spog tamaties van 2016!! Wil elke dag net saam met pappa Armando in die lande wees

#Garmindog

Blur is op die uitkyk vir bosvarke. Te danke aan GarminDog word duisende hektare aanplantings gered deur die jag van bosvarke. Iets waarsonder mens dit nie...

Border Collie

Geen draad is hoog genoeg as ons wil speel

Merke gereed dis plant tyd

Renier (2 jaar) maak seker dat elke saad bak op die planter presies die regte hoeveelheid soja sade bevat voordat daar verder geplant word.

Sien al die foto's