Klik op foto om dit te vergroot

Kalwerliefde

Deur Jacoline Van Niekerk
4 Augustus 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Liefde word vir almal op die plaas uitgedeel.

Trekker

Trekker in die woestyn op aanloopbaan.....

Drie geslagte bymekaar

Mnr. Hennie du Preez van die plaas Nooitgedacht, Kroonstad, sy seun, Willie en kleinseun Evert. Me. Julie du Preez het die foto ingestuur. Foto geneem deur...

Lamtyd

Junanri Richter van hul plaas Bontheuwel in die Rooi-Karoo naby Piketberg met ’n hanslam. Sy laat weet tydens lamtyd was dit nog baie droog en die ooie met...

Wanneer kom die reën?

Tipiese plaas kind wat op hekke klim. Angus beeste in agtergrond. Baie droog

Oestyd in die Ruens

Mamma Tereza Human met klein Johannes Human (5mde) in garsland op die plaas Adowa te Protem. Dis Johannes se eerste oestyd op die plaas en het hulle vir pappa...

Sien al die foto's