Klik op foto om dit te vergroot

Klein boer, maar klaar ‘n groot hart vir boerdery

Deur Johlettte Aldrich
22 Maart 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Martiens Prinsloo Jr, Seun van Tienie & Anneliene Prinsloo van Hoopstad!!

Baaltyd op Theronshoop en Boeta geniet elke oomblik en kan nie wag om self die John Deer te bestuur nie!!!

Veld in Kimberley foto 4

Ongelooflik, klein kolletjies gras groen gras polle is besig om uit die dorre vertrapte aarde te groei .....so mooi ..die foto is so 2 weke na reen geneem .....

Die wolk breek

Ek het in my bakkie gesit en kyk hoe droog die pan was, en die veld, toe die wolke kom. So het die wolk gelyk net voordat dit begin stort reen het oor die...

Kuruman Sonsak

'n Sonsak foto in Kuruman

Sonsondergang

Dit was die perfekte sonsondergang met die sterilitzia in die voorgrond

Son-blomme

Na n taai, droeë somer,is ons dankbaar vir n pragtige oes op die lande.

Sien al die foto's