Klik op foto om dit te vergroot

Kleinseuns op die plaas

Deur Louis Bierman
24 Augustus 2017
Klik op foto om dit te vergroot

“Die twee boere bespreek die nuwe plantseisoen”
Dit is ons kleinseuns, Tiaan (4) en Eben (1) Booyens, wat kuier op oupa Leon Booyens se plaas by Bethal, Mpumalanga.

Bokkies in die oggend

Ek het die sybokke afgeneem, een oggend vroeg in Prins Albert.

Genadeloosheid vd Droogte

Selfs in Sept 2015 , is alles nog dor, droog, geen skaduwee onder enige boom in die warm hitte, beeste kalf, Geen weiding ....nie genoeg voer bakke vir al die...

Hugo se eerste landbou weekblad

Hy seuntjie 5 maande begin al van vroeg se passie vir landbou wys .Hy hou baie van sy landbou weekblad

Liefde met die eerste oogopslag

Al ooit geglo aan liefde met die eerste oogopslag? Kyk net vir Zavu (leeu welpie), wie kan nie lief wees vir die gesiggie nie? Die foto is geneem by Predators...

Trekker

Boer is nie 'n 9-5 werk nie. Die son trek al water, maar die werk moet klaar kom.

Sien al die foto's