Klik op foto om dit te vergroot

Kuikenprinses

Deur Riaan Strydom
15 Desember 2016
Klik op foto om dit te vergroot

Vicky-lee Strydom en haar boetie, Seppie, help fluks maandae om kuikens uit te pak. Somtyds raak sy moeg en span uit op die voersakke. Sy is 6 jaar oud en gaan Graad 1 toe in 2017.

Oestyd in die Overberg

'n Oesland foto op die plaas, Malanskraal in die Swellendam distrik, waar daar gars geoes word.

Mielie plantjie

Mielie plantjie

Ons klein mielie boer

Van kleins af wil LJ (18mde) net saam my ry op die plaas! Hy is baie lief vir diere en die gesaaides! Hier wys hy trots ons mielies en wou dit somer eet!

Nog ‘n foto van graansorghum

Hier is nog 'n foto van ons graansorghum.

Dit is mos die lewe

Sondela resort was so lekker , die diere kom eet uit jou hand uit . Ek stel die plek voor vir enige iemand

Sien al die foto's