Klik op foto om dit te vergroot

Laatmiddag na stroop op Kruispan

Deur Jp meintjes
27 Junie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Laatmiddag toe ons klaar gestroop het, toe ry ek net so bietjie deur die plaas om te kyk of alles reg is, en toe sien ek hoe mooi die sonsondergang saam met die silo’s lyk!
Ons is dankbaar vir n goeie seisoen sovêr en dank die Here vir al sy genade!

Rooikat

Geneem naby Vryburg

Lily wil ook die drone vlieg

Vandag is selfone so maklik om te gebruik dat enige ouderdom dit kan gebruik. Binnekort gaan drones ook so maklik en bekostigbaar wees, dat enige persoon...

As die son sak

Die werk stop nie as die son sak nie. Al die holgoed moet vol vir die volgende oggend.

Ons grootjagter

Hilux is 'n boerwindhond x saluki! Hy is ons groot jagter! Geen bok of ding is vir hom te klein nie! En lief vir hol is hy verseker

Veld in Kimberley foto 7

Vanaf 17 Januarie 2016 tot 17 April 2016 ...met baie opvolg reen, bietjies bietjies , dus 3 maande ...kyk net hoe lyk die veld . Blou buffels gras orals, en n...

Sien al die foto's