Klik op foto om dit te vergroot

Lamtyd

Deur Junanri Richter
27 Junie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Junanri Richter van hul plaas Bontheuwel in die Rooi-Karoo naby Piketberg met ’n hanslam. Sy laat weet tydens lamtyd was dit nog baie droog en die ooie met drielinglammers sukkel om genoeg melk vir almal te gee. Hierdié lam word hans grootgemaak sodat die ander twee lammers meer melk kan hê.

Skapiekind

Clarissa is baie lief vir die lammetjies. Sy soen en druk hulle altyd. En \

Grondboontjietyd

Om te boer is harde werk.... Gideon het moeg van die grondboonplukkers afgeklim.

Koolstoof

Vroegoggend son op 'n gesellige en rustige koolstoof in 'n sandsteen plaashuis in die Oos Vrystaat.

Vasbyt!

Jy ken elke bees.....en daar is baie kallers...hulle ken JOU .....vasbyt is al wat jy het ...Gebede, geloof en hoop.....om hulle deur te haal, dis jou alles,...

Lekker speel trekker

Pragtige knakker vir besige plaas seuntjies wat self n trekker soek. Kan selfs daarop ry en stoot soos jul wou, kinders soos toe ons nog kinders was!

Sien al die foto's