Klik op foto om dit te vergroot

Lamtyd op Rooipoort

Deur Gregory Naude
27 Junie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Merino ooi met haar drieling lammers. My hart loop oor van dankbaarheid.
Dankie Here vir U onbeperkte seën en genade.

Sonsak op die plaas

Windpomp in die sonsak

Wat \’n mooi Kameelperd

Foto geneem naby Setlagoli op wildplaas .Kameelperd wil graag afgeneem word

Koel af langs Marico rivier

Niggie en nefie sit op die wal van die Marico rivier. Die twee geniet die natuurskoon, visvang en koel af in die rivier. So duidelik in die foto is niggie Leah...

Sonsopkoms

Sonsopkoms geneem op 'n plaas in Randfontein

Na ‘n dag se werk

Daar is niks so lekker na 'n harde dag se skape werk nie. 'n Lekker dip in die spruit is beslis die ding vir Milo. Sy is beslis een van die mees genergieke...

Sien al die foto's