Klik op foto om dit te vergroot

Landbou hou jou op jou kniee…#blylekker

Deur Francois lotter
23 Maart 2017
Klik op foto om dit te vergroot

God seën die wat glo en wag!

Wonderlike Weer

Die nietigheid van mens teenoor die grootheid van God se skepping asook die boer se afhahanklikheid daarvan

Malandi is in beheer agter die stuurwiel terwyl pappa (Malan) sake op die telefoon moet bespreek

Ons was Junie op vakansie en hier kuier ons bietjie by oupa op die plaas. Net soos pappa en oupa het Malandi 'n groot liefde vir die plaas, buitelewe en diere.

Perdry

Pieter wou nooit regtig perdry nie..totdat hy die ponie Spirit ontdek het!

Stroop, die weer kom nader!

Stroop terwyl die weer al hoe nader kom

Pronk

'n Spog Arabier op 'n Karooplaas vroegoggend

Sien al die foto's