Klik op foto om dit te vergroot

Lekker tussen die mielies

Deur Christel Knoesen
22 Februarie 2016
Klik op foto om dit te vergroot

Simonè is amper 3 jaartjies oud en hou daarvan om saam met pappa te boer. Vandag het sy gaan mielies pluk saam met pappa.

Afrika Boere

86 % van Afrika bevolking is Dag tot Dag boere. Selfversorgend en besit die grond waarop hul Boer.

Beeste in gietende reen

OP 25 Januarie 2016 het ons weer baie goeie reen gekry . Ek s is veld toe, was bang jong kallers verdrink, daar was baie dragtige koeie in die kamp, het al...

Boerbok Vierling

Boerbok ooi in die koue vrystaat gee geboorte aan vier pragtige sterk boerbok lammers !

Uitkyk

Hierdie foto's is geneem op Uitkyk plaas, op die pad tussen Bredasdorp en Swellendam in die begin van oestyd, terwyl hul Gars geoes het. Aan die stuur van die...

Lang dag in die son.

Arthur Delport (2). Moeg! Oppad terug na die plaas opstal na n lang dag innie son waar ons die water voor gaan oop kap het.

Sien al die foto's