Klik op foto om dit te vergroot

Lemoen tyd

Deur Elzaan Landman
19 Mei 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Dit is weer LEMOENTYD in die Laeveld en die bome lyk pragtig met groot oranje lemoene wat die bome vol hang na die reen.

Karmien eet een van die pomelo’s wat deur CPJ Erasmus en Seun Boerdery geoes was.

Skeer Augustus 2016

Merino Skeer tyd Augustus 2016. Ons dogtertjie Mia Lategan (1jaar en 6maande jonk) wat in die geklaste wol baljaar.

Dinamiet kom mos in klein pakkies #GarminDog

My naam is Blitsie en alhoewel ek klein is, laat ek my nie afsit van groot prooi nie. Ek wil baie graag 'n Garmin halsband hê sodat ons weer die plaaswerkers...

Merlot van bo.

Merlot oestyd op Morgenrood in die Breedekloof wynarea in die weskaap. 2017 was 'n rekord oes vir ons.

#GarminDog

Zorro my Engelse Setter reun was hier nog jonger as een jaar oud maar hy wys reeds met hoeveel energie hy soek vir fisante en patryse.

Reenboog oor mielies in saad

Dit was oggend vroeg net son opkom was besig om mielies langs die land te spuit toe reenboog sonder dat dit gereen het skielik verskyn. Dit was egter sterk...

Sien al die foto's